top of page

This.

Our History.

Wesbank No.1 Primary School was the first architecturally designed school built in 2001 in Wesbank. It was the first of its kind in Wesbank. The learners of the Wesbank area attended schools in neighbouring areas for example Kuilsrivie, Blackheath, Melton Rose, Bluedowns and Silversands.

 

Wesbank No.1 Primary opened its doors in January 2002. Learners were sent to Wesbank No.1 Primary with their teachers from these schools mentioned above. This caused lots of tension as a new identity has to be forged. 

 

                                                                                                                                  - Sarah Kleinsmith (Retired Deputy Principal)

Wesbank Picture 1.png.jpg

Visie

Wesbank Picture.png

Om kwalitiet opvoeding te voorsien en 'n selfstandige en goed gebalanseerde gemeenskap daar te stel deur'n holistiese benadering.

Missie

Die missie van die opvoeders, leerders en ouers van Wesbank No. 1 Primêre Skool is om 'n gebalanseerde opvoedingstelsel daar te stel, binne 'n dinamiese, veilig en boelie-vrye omgewing waar onderig en leer goed toegeruste en verantwoordelike individue sal produseer wie in pas sal bly en die wêreld met al sy uitdagings in die gesig sal kan staar.

​

Ons strewe daarna om lewenslustige, verantwoordelike, toegewyde en passievolle opvoeders, wie te alle die visie en missie van ons skool handhaaf, te vorm.

bottom of page