top of page
Search

ONS GROENTE TUIN BY DIE SKOOL



Die inisiatief is om leerders van n jong ouderdom af bewus te maak van waar groente en vrugte vandaan kom.

Ons het geld ingesamel om saad te koop en elke leerders het 'n bietjie saad geneem 'n gaaitjie gekrap en dit geplant.

Ons het die plantjies gereeld water gegee. Toe wortels ryp was het ons dit gepluk, afgewas en 'n lekker wortels en appel happie gemaak.

Die leerders kon hulle eie oes eet. Hulle was trots op hulle harder werk en sien daarna uit om hulle volgende saad te plant.

12 views0 comments

Comments


bottom of page